Deuteronomy 28:59 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dan sal die HERE jou plae wonderbaar maak, en die plae van jou nageslag, groot plae en van langdurige en swaar siektes en langdurige. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | sal die Here jou en jou kinders met onbeskryflike plae tref. Hierdie plae sal intens en sonder verligting wees wat jou mislik en ondraaglik siek sal maak. |
| Afrikaans 1933/1953 | dan sal die HERE oor jou en oor jou nageslag buitengewone plae bring, groot en aanhoudende plae, en kwaadaardige en aanhoudende siektes; |
| Afrikaans 1983 | As jy dit nie doen nie, sal Hy ontsettende rampe oor jou en jou nageslag bring, groot en langdurige rampe, kwaadaardige en ongeneeslike siektes. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | sal die Here jou en jou nageslag met buitengewone plae tref – groot en durende plae, ernstige en durende siektes. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | dan sal die Here julle en julle nageslag baie siek laat word, julle sal baie siek wees en julle sal aanhou siek wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dan sal die Here jou en jou kinders met verskriklike rampe en ellendes straf. Die rampe sal aanhou en aanhou. Dit sal al slegter met jou gaan. Jy sal aan ongeneeslike kankers ly. |