Deuteronomy 28:58 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As jy nie sorgvuldig nakom om al die woorde van hierdie wet te doen wat in hierdie boek geskrywe is nie, sodat jy hierdie heerlike en verskriklike Naam, die HERE jou GOD, kan vrees; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “As jy weier om al die woorde van die gebooie te gehoorsaam wat in hierdie boek geskryf is, as jy nie eerbied het vir die glorieryke en ontsagwekkende Naam van die Here jou God nie, |
| Afrikaans 1933/1953 | As jy nie sorgvuldig al die woorde van hierdie wet hou wat in hierdie boek geskryf is, om hierdie heerlike en gedugte Naam, die HERE jou God, te vrees nie, |
| Afrikaans 1983 | “Sorg dat jy lewe volgens al die bepalings van hierdie wet wat in hierdie boek opgeteken is, dat jy eerbied betoon aan die Here jou God, Hy aan wie se Naam eer en ontsag toekom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “As jy nie al die woorde van hierdie wet wat in hierdie •boekrol geskryf is, nougeset nakom en sodoende ontsag toon vir hierdie eervolle en ontsagwekkende Naam, vir die Here jou God nie, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Julle moet doen wat al die wette in hierdie boek sê, en julle moet julle God die Here respekteer, almal moet Hom respekteer en bang wees vir Hom. As julle dit nie doen nie, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Jy weier dalk om te doen wat die Here julle beveel het en wat in hierdie boek wat jy in jou hand vashou, opgeskryf is. Jy besluit dalk om nie die Here wat baie sterk is, te dien of aan Hom respek te bewys nie. |