Deuteronomy 28:50 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n nasie met vurige aangesig, wat die persoon van die oues nie aansien en geen guns bewys aan die jonges nie; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n sterk en hartelose nasie wat geen respek vir oumense het nie en geen jammerte vir jongmense nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n nasie hard van aangesig, wat 'n grysaard nie ontsien en vir 'n seun geen genade het nie. |
| Afrikaans 1983 | 'n wrede nasie deur wie niemand, oud of jonk, ontsien word nie, 'n nasie sonder genade. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n nasie met strak gesigte wat 'n oumens nie ontsien en vir 'n jongmens geen genade het nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | dit sal 'n wrede volk wees, hulle sal nie oumense respekteer nie en hulle sal ook nie jammer wees vir jongmense nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle sal wrede mense wees wat jou voor die voet uitroei en vir niks of niemand jammer is nie. Hulle sal nie eens die oumense of die klein kindertjies spaar nie. |