Deuteronomy 28:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Geseënd is jou mandjie en jou voorraad.
Afrikaans (NLV) 2011 Jy sal geseën word met mandjies wat oorloop van vrugte en jou knieskottel sal vol brood wees.
Afrikaans 1933/1953 Geseënd sal wees jou mandjie en jou bakskottel.
Afrikaans 1983 “Jou oesmandjie en jou knieskottel sal geseën wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Geseënd jou mandjie, en jou knieskottel!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle mandjies en julle brood-skottels sal altyd vol kos wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Jou mandjies waarmee jy die oes insamel, sal elke jaar oorloop van al die vrugte wat die Here vir jou sal gee. Hy sal sorg dat jy meer brood sal hê as wat jy kan eet.