Deuteronomy 28:47 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Omdat jy die HERE jou God nie met blydskap en met blydskap van hart gedien het oor die oorvloed van alles nie;
Afrikaans (NLV) 2011 Omdat jy nie die Here jou God met vreugde en entoesiasme gedien het vir die oorvloed van seën wat jy ontvang het nie,
Afrikaans 1933/1953 Omdat jy die HERE jou God nie met vreugde en vrolikheid van hart weens die oorvloed van alles gedien het nie,
Afrikaans 1983 “As jy die Here jou God nie met vreugde en blydskap dien nie omdat jy baie besit,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Omdat jy nie die Here jou God met vreugde en 'n blye hart gedien het oor al die oorvloed nie,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Voorheen het jy baie dinge gekry, maar toe was jy nie bly nie en jy het dit nie geniet om die Here te dien nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jy het nie die Here met vreugde en entoesiasme gedien nie. Dis Hy wat alles vir jou gegee het wat jy het, wat goed vir jou gesorg het.