Deuteronomy 28:46 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle sal op jou wees 'n teken en 'n wonder, en vir jou nageslag vir ewig.
Afrikaans (NLV) 2011 Al hierdie dinge sal vir altyd ’n waarskuwingsteken vir jou en jou afstammelinge wees.
Afrikaans 1933/1953 en hulle sal by jou 'n teken en 'n wonder wees, en by jou nageslag tot in ewigheid.
Afrikaans 1983 Die gebooie en voorskrifte moet altyd vir jou en jou kinders 'n waarskuwingsteken wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hierdie vervloeking sal by jou wees as 'n herinnerings- en waarskuwingsteken en ook by jou nageslag, vir altyd.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hierdie dinge sal vir julle en julle nageslag tekens wees vir altyd.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hierdie moeilikheid is eintlik waarskuwings vir jou en jou kinders en jou kleinkinders.