Deuteronomy 28:44 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy sal aan jou leen, en jy mag aan hom nie leen nie: hy sal die kop wees, en jy sal die stert wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy sal aan jou geld leen, maar jy sal nie vir hom kan leen nie. Hy sal die kop wees en jy die stert!
Afrikaans 1933/1953 Hy sal aan jou leen, maar jy sal aan hom nie leen nie; hy sal die kop en jy die stert wees.
Afrikaans 1983 Hy sal aan jou leen, jy sal nie aan hom leen nie. Hy sal die kop wees en jy die stert.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy sal aan jou leen, maar jy sal nie aan hom leen nie. Hy sal die kop word en jy die stert.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle sal vir jou geld en goed kan leen, maar jy sal vir hulle niks kan leen nie. Hulle sal die kop wees en jy sal die stert wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jy sal by hulle geld leen, en hulle sal niks van jou nodig hê nie. Hulle sal belangriker word as jy.