Deuteronomy 28:42 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Al jou bome en vrugte van jou land sal die sprinkaan verteer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Swerms insekte sal jou bome en oeste vernietig. |
| Afrikaans 1933/1953 | Al jou bome en die vrugte van jou land sal die sprinkaan in besit neem. |
| Afrikaans 1983 | Goggas sal jou bome en die opbrengs van jou lande oorneem. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Al jou bome en die vrugte van jou grond – vlieënde insekte sal dit inneem. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die sprinkane sal al jou bome en alles verwoes wat op jou land groei. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sprinkane sal jou land aanval en hulle sal alles opvreet. Daar sal niks van die bome of die gras of jou oeste oorbly nie. |