Deuteronomy 28:41 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jy sal seuns en dogters verwek, maar jy sal dit nie geniet nie; want hulle sal in ballingskap gaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy sal seuns en dogters hê, maar jy sal nie in staat wees om hulle te behou nie, want hulle sal in gevangenskap weggevoer word. |
| Afrikaans 1933/1953 | Seuns en dogters sal jy verwek, maar hulle sal vir jou nie wees nie; want hulle sal in gevangenskap gaan. |
| Afrikaans 1983 | Jy sal seuns en dogters hê, maar jy sal hulle nie behou nie, want hulle sal as ballinge weggevoer word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Seuns en dogters sal jy verwek, maar hulle sal nie aan jou behoort nie, want hulle sal in ballingskap gaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy sal kinders kry, maar hulle sal nie aan jou behoort nie, want vyande sal hulle vang en wegvat. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy sal seuns en dogters hê, maar hulle sal nie by jou bly nie. Jou vyande sal hulle as gevangenes wegneem om sonder betaling te gaan werk. |