Deuteronomy 28:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Geseënd sal wees die vrug van jou liggaam en die vrug van jou land en die vrug van jou beeste, die aanteel van jou beeste en die troppe van jou skape.
Afrikaans (NLV) 2011 Jy sal geseën word met baie kinders en goeie oeste. Jy sal geseën word met vrugbare beeste en kleinvee.
Afrikaans 1933/1953 Geseënd sal wees die vrug van jou liggaam en die vrugte van jou land en die vrug van jou vee, die aanteel van jou beeste en die aanteel van jou kleinvee.
Afrikaans 1983 “Jou nageslag sal geseën wees, en die opbrengs van jou lande en die aanteel van jou diere, jou kalweroes en jou lammeroes.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Geseënd die vrug van jou liggaam, die vrug van jou grond en die vrug van jou diere – die aanteel van jou beeste en die aanwas van jou kleinvee!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy sal julle vrugbaar maak en ook julle grond en julle diere, daar sal baie kalwers en lammers wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Hy sal vir jou baie kinders gee en jou landerye sal elke jaar groot oeste hê.