Deuteronomy 28:39 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jy moet wingerde plant en dit bewerk, maar jy mag nie van die wyn drink en die druiwe nie pluk nie; want die wurms sal hulle eet. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy sal wingerde plant en bewerk, maar jy sal nie enige wyn daarvan drink of druiwe daarvan eet nie, want wurms sal dit opvreet. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wingerde sal jy plant en bewerk maar geen wyn drink of wegbêre nie; want die wurm sal dit opeet. |
| Afrikaans 1983 | Jy sal wingerde plant en bewerk, maar jy sal nie wyn daarvan drink of druiwe daarvan oes nie, want wurms sal dit opvreet. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wingerde sal jy plant en bewerk, maar jy sal nie wyn drink of druiwe oes nie; want wurms sal dit opvreet. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy sal wingerde plant en jy sal in hulle werk, maar jy sal nie druiwetrosse afsny of wyn drink nie, want die wurms sal dit opvreet. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy sal wingerde plant en moeite doen om die plantjies nat te gooi, maar jy sal nie die druiwe eet of die wyn drink wat daarvan gemaak word nie. Wurms sal die druiwestokke afvreet, en hulle sal vrek. |