Deuteronomy 28:38 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jy sal baie saad in die land uitdra en maar min insamel; want die sprinkaan sal dit verteer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Jy sal baie plant, maar min oes, want sprinkane sal jou oeste opvreet. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jy sal baie saad op die land uitbring, maar min insamel; want die sprinkaan sal dit afeet. |
| Afrikaans 1983 | Jy sal baie saad saai, maar min oes, want sprinkane sal die oes opvreet. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Jy sal baie saad na die landerye neem, maar min oes; want treksprinkane sal dit kaal vreet. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy sal baie saad na die land neem om te saai, maar jy sal min saad op die land bymekaarmaak wanneer jy die koring of die gars afsny, want die sprinkane sal alles opvreet. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Jy sal elke jaar baie plant, maar min oes, want sprinkane sal die plante afvreet. |