Deuteronomy 28:36 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die HERE sal jou en jou koning wat jy oor jou sal aanstel, bring na 'n nasie wat jy en jou vaders nie geken het nie; en daar moet jy ander gode dien, hout en klip. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Die Here sal jou en die koning wat jy aangewys het in ballingskap laat gaan na ’n nasie wat nie jy of jou voorouers geken het nie. Daar in ballingskap sal jy gode van hout en klip aanbid! |
| Afrikaans 1933/1953 | Die HERE sal jou en jou koning wat jy oor jou sal aanstel, na 'n nasie laat gaan wat jy en jou vaders nie geken het nie; en daar sal jy ander gode, hout en klip, dien. |
| Afrikaans 1983 | “Die Here sal jou en die koning wat jy vir jou sal aanstel, na 'n nasie toe laat gaan wat jy en jou voorvaders nie geken het nie, en daar sal jy ander gode dien: hout en klip. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Die Here sal jou en jou koning wat jy oor jou aanstel, laat wegvoer na 'n nasie wat jy en jou voorouers nie geken het nie, en daar sal jy ander gode dien, hout en klip. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy het 'n koning gekies en aangestel. Die Here sal jou en daardie koning stuur na 'n volk toe wat jy nie geken het nie, jy en jou voorvaders het hulle nie geken nie. En daar sal jy ander gode dien, gode van hout en klip. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Jy en die koning wat oor jou heers, sal as gevangenes weggeneem word na ’n ver land as jy nie na die Here luister nie. Hy sal daarvoor sorg. Jy en jou voorouers het nie eens geweet dat daar so ’n ver land bestaan nie. En as jy ’n gevangene in daardie vreemde land is, sal jy gode van hout en klip moet aanbid. |