Deuteronomy 28:35 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die HERE sal jou slaan in die knieë en in die bene, met 'n seer vlek wat nie genees kan word nie, van jou voetsool af tot by jou kop.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here sal jou van kop tot tone bedek met ongeneeslike swere.
Afrikaans 1933/1953 Die HERE sal jou tref met bose swere aan die knieë en aan die bene -- waarvan jy nie gesond kan word nie -- van jou voetsool tot jou skedel.
Afrikaans 1983 Die Here sal jou tref met kwaadaardige swere aan jou knieë en jou dye. Van kop tot tone sal jy nie genees kan word nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here sal jou tref met dodelike swere aan jou knieë en bene waarvan jy nie sal kan genees nie – van jou voetsool tot jou kroontjie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here sal jou siek maak, jy sal lelike sere op jou knieë en op jou bene kry. Jy sal nie gesond word nie, van jou voete tot by jou kop.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Boonop sal die Here swere oor jou hele lyf laat uitbreek, van jou kop tot jou tone. Niks sal daarvoor help nie. Die sere sal by jou knieë en jou bene begin.”