Deuteronomy 28:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sodat jy mal word oor die aanskoue van jou oë wat jy sal sien. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy sal kranksinnig word van die tragedie wat jy rondom jou sien. |
| Afrikaans 1933/1953 | En jy sal kranksinnig wees vanweë die gesig van jou oë wat jy sal sien. |
| Afrikaans 1983 | en jy sal kranksinnig word van wat jy sien. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy sal van jou kop af raak oor die toneel wat voor jou oë afspeel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy sal mal word van alles wat jy sien. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit sal vir jou voel of jy mal word omdat alles altyd net sleg gaan met jou. Tragedie op tragedie wag op jou as jy nie na die Here luister nie. |