Deuteronomy 28:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Geseënd sal jy wees in die stad, en geseënd sal jy wees in die veld. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In jou stede en in jou oop velde sal jy geseën wees. |
| Afrikaans 1933/1953 | Geseënd sal jy wees in die stad, en geseënd sal jy wees in die veld. |
| Afrikaans 1983 | “Jy sal geseën wees in die stad, jy sal geseën wees in die oop veld. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Geseënd sal jy wees in die dorp en geseënd sal jy wees in die veld! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy sal julle seën in die stad en in die veld. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy sal jou voorspoedig maak as jy in die stad bly of op die platteland boer. |