Deuteronomy 28:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jou aas sal voedsel wees vir al die voëls van die hemel en vir die wilde diere van die aarde, en niemand sal hulle verskeur nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jou lyke sal kos vir voëls en wilde diere wees sonder dat daar iemand sal wees om hulle weg te jaag. |
| Afrikaans 1933/1953 | En jou lyke sal as voedsel dien vir al die voëls van die hemel en vir die diere van die aarde sonder dat iemand hulle skrikmaak. |
| Afrikaans 1983 | “Al die voëls en die wilde diere sal aan jou lyke vreet, en niemand sal hulle verjaag nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jou lyke sal aas wees vir al die voëls van die hemel en die diere van die land, en niemand sal hulle verwilder nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die voëls en die wilde diere sal julle lyke vreet, en niemand sal hulle wegjaag nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die voëls en die wilde diere sal julle lyke vreet en niemand sal hulle wegjaag nie. |