Deuteronomy 28:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En jou hemel wat oor jou hoof is, sal koper wees, en die aarde wat onder jou is, yster.
Afrikaans (NLV) 2011 Die blou lug bokant jou sal brons word en die aarde onder jou so hard soos yster.
Afrikaans 1933/1953 En jou hemel wat bo jou hoof is, sal koper, en die aarde wat onder jou is, yster wees.
Afrikaans 1983 “Die hemel bo jou sal brons word en die aarde onder jou yster.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die hemelruim bo jou kop sal brons wees en die aarde onder jou yster.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die hemeldak bo julle sal soos 'n brons dak word, en die aarde onder julle sal so hard soos yster word.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jy sal nie reën kry nie. Die lug sal so hard soos koper wees en die aarde so hard soos yster. Jy sal niks kan plant nie.