Deuteronomy 28:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En al hierdie seëninge sal oor jou kom en jou inhaal as jy luister na die stem van die HERE jou God.
Afrikaans (NLV) 2011 “Al hierdie seëninge sal oor jou kom en by jou bly wanneer jy die Here jou God gehoorsaam:
Afrikaans 1933/1953 En al hierdie seëninge sal oor jou kom en jou inhaal as jy luister na die stem van die HERE jou God.
Afrikaans 1983 “As jy luister na die Here jou God, sal al hierdie seëninge oor jou kom en jou lewe verryk.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Al hierdie seëninge sal jy ontvang, en dit sal jou deel word as jy luister na die stem van die Here jou God:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As julle gehoorsaam is aan julle God die Here, dan sal Hy aanhou om julle te seën:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jy sal baie voorspoedig wees in alles wat jy aanpak. Jy sal ryk word omdat die Here jou ryk maak. Hy sal baie dinge vir jou doen: