Deuteronomy 28:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Vervloek sal jy wees as jy ingaan, en vervloek sal jy wees as jy uitgaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Vervloek is jy waar jy ook al is, of jy nou kom of gaan.
Afrikaans 1933/1953 Vervloek sal jy wees by jou ingang, en vervloek sal jy wees by jou uitgang.
Afrikaans 1983 “Daar sal 'n vloek op jou rus waar jy ook gaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Vervloek sal jy wees wanneer jy terugkeer en vervloek sal jy wees wanneer jy uittrek.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit sal sleg gaan met julle oral waar julle gaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Dit sal baie sleg met jou gaan in alles wat jy doen.