Deuteronomy 28:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Vervloek sal wees die vrug van jou liggaam en die vrug van jou land, die aanteel van jou beeste en die troppe van jou skape.
Afrikaans (NLV) 2011 Vervloek is jy met min kinders en kaal landerye. Vervloek is jy met onvrugbare beeste en kleinvee.
Afrikaans 1933/1953 Vervloek sal wees die vrug van jou liggaam en die vrugte van jou land, die aanteel van jou beeste en die aanteel van jou kleinvee.
Afrikaans 1983 “Daar sal 'n vloek rus op jou nageslag en op die opbrengs van jou lande, op jou kalweroes en jou lammeroes.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Die vrug van jou liggaam, die vrug van jou grond, die aanteel van jou beeste en die aanwas van jou kleinvee, sal vervloek wees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle en julle grond sal nie vrugbaar wees nie, daar sal min kalwers en lammers wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Jy sal ook min kinders hê en jou landerye sal nie oeste op hê nie. Jou skape sal nie lammers hê nie en jou beeste sal nie kalwers hê nie.