Deuteronomy 28:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Vervloek is jou mandjie en jou voorraad. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vervloek is jy met leë mandjies sonder enige vrugte en met knieskottels sonder brood. |
| Afrikaans 1933/1953 | Vervloek sal wees jou mandjie en jou bakskottel. |
| Afrikaans 1983 | “Daar sal 'n vloek rus op jou oesmandjie en op jou knieskottel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Jou mandjie en jou knieskottel sal vervloek wees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle kosmandjies en julle brood-skottels sal altyd leeg wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Jou mandjies sal leeg wees as jy die oes moet inbring omdat daar geen vrugte sal wees om te oes nie. Jou broodblik sal dolleeg wees. Jy sal niks hê om te eet nie. |