Deuteronomy 28:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Vervloek sal jy wees in die stad, en vervloek sal jy wees in die veld. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Vervloek is jy in jou stede en vervloek is jy in die oop veld. |
| Afrikaans 1933/1953 | Vervloek sal jy wees in die stad, en vervloek sal jy wees in die veld. |
| Afrikaans 1983 | “Daar sal 'n vloek op jou rus in die stad, daar sal 'n vloek op jou rus in die oop veld. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Vervloek sal jy wees in die dorp en vervloek sal jy wees in die veld. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit sal sleg gaan in die stad en dit sal sleg gaan in die veld. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Dit sal dan sleg gaan met jou as jy in die stad bly, of as jy op die platteland boer. |