Deuteronomy 28:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En al die mense van die aarde sal sien dat die Naam van die HERE oor jou uitgeroep is; en hulle sal vir jou bang wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Al die nasies van die wêreld sal sien dat die Here jou sy volk gemaak het en hulle sal in vrees en bewing voor julle staan.
Afrikaans 1933/1953 En al die volke van die aarde sal sien dat die Naam van die HERE oor jou uitgeroep is, en hulle sal vir jou vrees.
Afrikaans 1983 “Al die volke op die aarde sal weet dat die Naam van die Here oor jou uitgeroep is, en hulle sal bang wees vir jou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) sal al die volke van die aarde sien dat die Naam van die Here oor jou uitgeroep is, en hulle sal ontsag vir jou hê.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Al die volke op die aarde sal sien dat julle aan die Here behoort, en hulle sal bang wees vir julle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Al die ander nasies sal erken dat julle die Here se volk is. En hulle sal baie bang wees vir julle.