Deuteronomy 27:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het Moses en die Levietepriesters met die hele Israel gespreek en gesê: Pas op en luister, Israel! vandag het jy die volk van die HERE jou God geword.
Afrikaans (NLV) 2011 Moses en al die Levitiese priesters het toe die hele Israel soos volg toegespreek: “Israel, wees stil en luister! Vandag het jy die volk van die Here jou God geword.
Afrikaans 1933/1953 Verder het Moses en die Levitiese priesters die hele Israel toegespreek en gesê: Wees stil en luister, o Israel! Vandag het jy die volk van die HERE geword.
Afrikaans 1983 Moses en die Levitiese priesters het vir die hele Israel gesê: “Bly stil en luister, Israel! Vandag het jy die volk van die Here jou God geword.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Moses en ook die Levitiese priesters het vir die hele Israel gesê: “Wees stil en luister, Israel. Vandag het jy die volk van die Here jou God geword.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Moses en die priesters van die nageslag van Levi het vir al die Israeliete gesê: “Israeliete, julle moet stil wees en luister! Julle het vandag die volk van julle God die Here geword.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe het Moses en al die mense wat in die huis van die Here werk, die kleinkinders van Levi, vir Israel gesê: “Israel, wees stil. Luister baie mooi! Vandag het julle die volk van die Here julle God geword.