Deuteronomy 27:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jy moet op die klippe al die woorde van hierdie wet baie duidelik skryf. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Op die afgewitte klippe moet jy die bepalings van die gebooie duidelik neerskryf.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En jy moet op die klippe baie duidelik skrywe al die woorde van hierdie wet. |
| Afrikaans 1983 | Jy moet hierdie hele wet duidelik leesbaar skryf op die klippe wat jy opstapel.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy moet al die woorde van hierdie wet baie duidelik op die klippe skryf.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet al die woorde van hierdie wet baie duidelik op die klippe skryf.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Onthou om alles wat die Here julle beveel het, duidelik op die klippe neer te skryf sodat jy dit maklik kan lees.” |