Deuteronomy 27:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En jy moet dankoffers bring en daar eet en juig voor die aangesig van die HERE jou God.
Afrikaans (NLV) 2011 “Bring ook vredesoffers daarop, en vier met groot vrolikheid fees in die teenwoordigheid van die Here jou God.
Afrikaans 1933/1953 Ook moet jy dankoffers slag en daar eet en vrolik wees voor die aangesig van die HERE jou God.
Afrikaans 1983 Jy moet jou maaltydoffers offer en dit daar eet en bly wees in die teenwoordigheid van die Here jou God.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jy moet ook •maaltydoffers bring en dit daar eet, en vol vreugde wees voor die Here jou God.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet ook ete-offers bring en julle moet daar eet en feesvier by julle God die Here.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Bring daar offers vir die Here sodat Hy vir jou vrede kan gee. Hou daar ’n groot fees en eet en wees bly omdat die Here jou God saam met jou is. Hy is tussen julle.