Deuteronomy 27:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jy moet daar vir die HERE jou God 'n altaar bou, 'n altaar van klippe; jy mag geen ysterwerktuig daarop oplig nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Bou daar ’n altaar van gewone klip vir die Here jou God. |
| Afrikaans 1933/1953 | En jy moet daar vir die HERE jou God 'n altaar bou, 'n altaar van klippe; jy mag geen yster daaroor swaai nie. |
| Afrikaans 1983 | Daar moet jy 'n klipaltaar bou vir die Here jou God. Jy mag die klip nie kap nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Bou dan daar 'n altaar vir die Here jou God, 'n klipaltaar. Jy mag nie die klippe met yster bewerk nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Julle moet daar op Ebal-berg 'n altaar bou vir julle God die Here, 'n altaar van klippe, maar julle moenie die klippe stukkend kap nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dan moet jy daar ’n altaar van klippe bou vir die Here jou God. Jy moet klippe gebruik wat jy in die veld optel. Hulle mag nie gekap wees nie. |