Deuteronomy 27:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Vervloek is hy wat nie al die woorde van hierdie wet bevestig om dit te doen nie. En die hele volk moet sê: Amen!
Afrikaans (NLV) 2011 ‘Vervloek is elkeen wat hom nie hou by die voorwaardes van hierdie gebooie deur daaraan gehoorsaam te wees nie.’ Dan moet die hele volk antwoord: ‘Amen.’”
Afrikaans 1933/1953 Vervloek is hy wat die woorde van hierdie wet nie hou om dit te doen nie; en die hele volk moet sê: Amen.
Afrikaans 1983 “Daar rus 'n vloek op elkeen wat nie hierdie wet onderhou en nie daarvolgens lewe nie! “Dan moet die hele volk antwoord: ‘Amen!’ ”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ ‘Vervloek is die een wat die woorde van hierdie wet nie bevestig deur dit uit te leef nie.’ En die hele volk moet ‘Amen’ sê.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Die Leviete moet dan sê: ‘Ons vervloek elkeen wat nie alles doen wat hierdie wet sê nie.’ En die hele volk moet sê: ‘Ja, dit sal so wees!’ ”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Dit sal sleg gaan met elkeen wat nie alles doen wat die Here gesê het julle moet doen nie, en wat nie gehoorsaam is aan wat Hy beveel nie. “Dan moet die volk antwoord: ‘Ja, dit is so!’”