Deuteronomy 27:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Vervloek is hy wat sy naaste in die geheim slaan. En die hele volk moet sê: Amen! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ‘Vervloek is elkeen wat iemand anders in die geheim doodmaak.’ Dan moet die hele volk antwoord: ‘Amen.’ |
| Afrikaans 1933/1953 | Vervloek is hy wat sy naaste in die geheim doodslaan; en die hele volk moet sê: Amen. |
| Afrikaans 1983 | “Daar rus 'n vloek op elkeen wat sy naaste doodmaak, al is dit in die geheim! “Dan moet die hele volk antwoord: ‘Amen!’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘Vervloek is die een wat sy naaste in die geheim doodslaan.’ En die hele volk moet ‘Amen’ sê. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Die Leviete moet dan sê: ‘Ons vervloek elkeen wat iemand anders vermoor, ook wanneer niemand dit sien nie.’ En die hele volk moet sê: ‘Ja, dit sal so wees!’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Dit sal sleg gaan met enigiemand wat ’n ander mens stilletjies doodmaak. “Dan moet die volk antwoord: ‘Ja, dit is so!’ |