Deuteronomy 27:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Vervloek is hy wat met sy suster gemeenskap het, die dogter van sy vader of die dogter van sy moeder. En die hele volk moet sê: Amen!
Afrikaans (NLV) 2011 ‘Vervloek is elkeen wat seksuele gemeenskap het met sy suster, of sy nou die dogter is van sy pa of ma.’ Dan moet die hele volk antwoord: ‘Amen.’
Afrikaans 1933/1953 Vervloek is hy wat met sy suster, die dogter van sy vader of die dogter van sy moeder, gemeenskap het; en die hele volk moet sê: Amen.
Afrikaans 1983 “Daar rus 'n vloek op elkeen wat gemeenskap het met sy suster, 'n dogter van sy pa of sy ma. “Dan moet die hele volk antwoord: ‘Amen!’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ ‘Vervloek is die een wat met sy suster, die dogter van sy vader of moeder, gemeenskap het.’ En die hele volk moet ‘Amen’ sê.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Die Leviete moet dan sê: ‘Ons vervloek elkeen wat seks het met sy suster, met 'n dogter van sy pa of sy ma.’ En die hele volk moet sê: ‘Ja, dit sal so wees!’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Dit sal sleg gaan met enigiemand wat by sy suster slaap, of sy nou sy pa of sy ma se dogter is. “Dan moet die volk antwoord: ‘Ja, dit is so!’