Deuteronomy 27:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En op die dag as julle deur die Jordaan trek na die land wat die HERE jou God aan jou sal gee, moet jy vir jou groot klippe oprig en dit met pleister pleister. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wanneer jy die Jordaanrivier oorsteek en die land binnetrek wat die Here jou God vir jou gee, moet jy ’n paar groot klippe opstapel en hulle met kalk afwit. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die dag as julle deur die Jordaan gaan in die land wat die HERE jou God jou sal gee, moet jy vir jou groot klippe oprig en dit met kalk bestryk. |
| Afrikaans 1983 | Wanneer jy deur die Jordaanrivier trek op pad na die land toe wat die Here jou God aan jou gee, moet jy groot klippe opstapel en hulle met kalk afwit. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die dag wanneer julle die Jordaan oorsteek na die land wat die Here jou God vir jou gaan gee, moet jy groot klippe regop neersit, met kalk afwit, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer julle oor die Jordaan-rivier gegaan het na die land wat julle God die Here vir julle gee, dan moet julle groot klippe regop laat staan en julle moet hulle wit verf met kalk. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wanneer jy oor die Jordaan trek en in die land ingaan wat die Here jou God vir jou gee as jou eie land, moet jy daar ’n klomp klippe neersit as ’n gedenkteken. Jy moet die klippe wit verf. |