Deuteronomy 27:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Vervloek is hy wat die oordeel van die vreemdeling, wees en weduwee verdraai. En die hele volk moet sê: Amen!
Afrikaans (NLV) 2011 ‘Vervloek is elkeen wat onregverdig optree teenoor vreemdelinge, weeskinders en weduwees.’ Dan moet die hele volk antwoord: ‘Amen.’
Afrikaans 1933/1953 Vervloek is hy wat die reg van vreemdeling, wees en weduwee verdraai; en die hele volk moet sê: Amen.
Afrikaans 1983 “Daar rus 'n vloek op elkeen wat nie reg laat geskied aan 'n vreemdeling, 'n weeskind of 'n weduwee nie! “Dan moet die hele volk antwoord: ‘Amen!’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ ‘Vervloek is die een wat die •vreemdeling, vaderlose en weduwee se reg verdraai.’ En die hele volk moet ‘Amen’ sê.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Die Leviete moet dan sê: ‘Ons vervloek elkeen wat nie reg doen aan vreemdelinge, of aan weeskinders en weduwees nie.’ En die hele volk moet sê: ‘Ja, dit sal so wees!’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Dit sal sleg gaan met enigiemand wat vreemdelinge en weeskinders en weduwees sleg behandel. “Dan moet die volk antwoord: ‘Ja, dit is so!’