Deuteronomy 27:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Vervloek is hy wat sy naaste se landmerk verwyder. En die hele volk moet sê: Amen! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ‘Vervloek is elkeen wat sy naaste se eiendom steel deur die grensbaken te verskuif.’ Dan moet die hele volk antwoord: ‘Amen.’ |
| Afrikaans 1933/1953 | Vervloek is hy wat sy naaste se grenslyn verlê; en die hele volk moet sê: Amen. |
| Afrikaans 1983 | “Daar rus 'n vloek op elkeen wat die grenslyn van sy buurman verlê! “Dan moet die hele volk antwoord: ‘Amen!’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘Vervloek is die een wat sy naaste se grens verskuif.’ En die hele volk moet ‘Amen’ sê. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Die Leviete moet dan sê: ‘Ons vervloek elkeen wat die grense van sy buurman se grond verander om vir homself meer grond te kry.’ En die hele volk moet sê: ‘Ja, dit sal so wees!’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Dit sal sleg gaan met elkeen wat van sy buurman grond steel deur die grensdrade stilletjies te verskuif. “Dan moet die volk antwoord: ‘Ja, dit is so!’ |