Deuteronomy 27:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die Leviete moet spreek en met 'n groot stem aan al die manne van Israel sê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Leviete moet dan hardop oor die hele volk Israel uitroep: |
| Afrikaans 1933/1953 | En die Leviete moet verklaar en aan al die manne van Israel hardop sê: |
| Afrikaans 1983 | “Die Leviete moet hardop vir die hele Israel sê: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Leviete moet daarop verklaar en hardop vir elke Israeliet sê, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Leviete moet dan begin praat, hulle moet hard praat en vir al die Israeliete sê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Die Leviete moet dan vir die volk Israel skree: |