Deuteronomy 27:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle sal op die berg Ebal staan om te vloek; Ruben, Gad en Aser en Sébulon, Dan en Naftali. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die stamme van Ruben, Gad, Aser, Sebulon, Dan en Naftali moet op die Ebalberg gaan staan om ’n vloek uit te spreek. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hierdie moet staan om te vervloek op die berg Ebal: Ruben, Gad en Aser en S,bulon, Dan en N ftali. |
| Afrikaans 1983 | Die volgende stamme moet op Ebalberg gaan staan: Ruben, Gad, Aser, Sebulon, Dan en Naftali. Hulle moet die straf aankondig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En hierdie stamme moet op die berg Ebal gaan staan met die oog op die vervloeking: Ruben, Gad, Aser en Sebulon, Dan en Naftali. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En die ander stamme moet op die Ebal-berg gaan staan om mense te vervloek. Hierdie stamme is: Ruben, Gad, Aser, Sebulon, Dan en Naftali. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die stamme van Ruben en Gad en Aser en Sebulon en Dan en Naftali moet op die Ebalberg aan hierdie kant gaan staan. Hulle moet hardop sê hoe die Here die mense gaan straf wat nie doen wat Hy sê nie. |