Deuteronomy 27:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle moet op die berg Gerisim staan om die volk te seën as julle deur die Jordaan trek; Simeon en Levi en Juda en Issaskar en Josef en Benjamin; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Wanneer julle die Jordaanrivier oorsteek, moet die stamme van Simeon, Levi, Juda, Issaskar, Josef en Benjamin op die Gerisimberg gaan staan om die volk te seën. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hierdie stamme moet staan om die volk te seën op die berg Ger¡sim as julle deur die Jordaan getrek het: S¡meon en Levi en Juda en Issaskar en Josef en Benjamin. |
| Afrikaans 1983 | “Wanneer julle deur die Jordaanrivier getrek het, moet die volgende stamme op Gerisimberg gaan staan: Simeon, Levi, Juda, Issaskar, Josef en Benjamin. Hulle moet die volk seën. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Wanneer julle die Jordaan oorsteek, moet hierdie stamme op die berg Gerisim gaan staan om die volk te seën: Simeon, Levi, Juda, Issaskar, Josef en Benjamin. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Wanneer julle oor die Jordaan-rivier gegaan het, dan moet party stamme op die Gerisim-berg gaan staan om die volk te seën. Hierdie stamme is: Simeon, Levi, Juda, Issaskar, Josef en Benjamin. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Wanneer julle oor die Jordaan gaan, moet party stamme op die Gerisimberg gaan staan. Simeon en Levi en Juda en Issaskar en Josef en Benjamin moet aan daardie kant op die Gerisimberg gaan staan. Hulle moet vertel hoe die Here die volk voorspoedig gaan maak as hulle doen wat Hy hulle beveel. |