Deuteronomy 27:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Moses het die volk dieselfde dag bevel gegee en gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daardie selfde dag het Moses ook die volgende opdrag aan die volk gegee: |
| Afrikaans 1933/1953 | En Moses het aan die volk op die dag bevel gegee en gesê: |
| Afrikaans 1983 | Op dieselfde dag het Moses vir die volk gesê: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moses het die volk op daardie dag beveel: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Moses het daardie dag vir die volk gesê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daardie selfde dag het Moses ook nog vir die volk gesê: |