Deuteronomy 27:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom moet jy na die stem van die HERE jou God luister en sy gebooie en sy insettinge doen wat ek jou vandag beveel.
Afrikaans (NLV) 2011 Wees gehoorsaam aan die Here jou God en kom al hierdie opdragte en voorskrifte na wat ek vandag vir jou gee.”
Afrikaans 1933/1953 Daarom moet jy na die stem van die HERE jou God luister en sy gebooie en sy insettinge volbring wat ek jou vandag beveel.
Afrikaans 1983 Jy moet na die Here jou God luister en jy moet lewe volgens die gebooie en die voorskrifte wat ek jou vandag beveel.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jy moet na die stem van die Here jou God luister en sy gebooie en sy vaste voorskrifte wat ek vandag vir jou voorskryf, uitvoer.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarom moet julle gehoorsaam wees aan die Here en julle moet alles doen wat Hy gesê en besluit het, alles wat ek vandag vir julle sê.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarom moet julle doen wat die Here julle God julle beveel. Julle moet alles doen wat ek vandag vir julle sê.”