Deuteronomy 27:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Moses het saam met die oudstes van Israel die volk bevel gegee en gesê: Onderhou al die gebooie wat ek julle vandag beveel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moses en die leiers van Israel het aan die volk die volgende opdrag gegee: “Gehoorsaam al hierdie bevele wat ek jou vandag gee. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Moses het saam met die oudstes van Israel aan die volk bevel gegee en gesê: Onderhou al die gebooie wat ek julle vandag beveel. |
| Afrikaans 1983 | Moses en die leiers van Israel het die volk beveel: “Jy moet al die gebooie gehoorsaam wat ek jou vandag beveel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moses en ook die oudstes van Israel het die volk beveel: “Kom elke gebod na wat ek julle vandag beveel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Moses en die leiers het vir die volk gesê: “Julle moet alles doen wat ek vandag vir julle sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe het Moses en al die leiers van die volk gesê: “Israel, jy moet alles doen wat ek vandag vir jou sê. |