Deuteronomy 26:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die priester moet die mandjie uit jou hand neem en dit voor die altaar van die HERE jou God neersit.
Afrikaans (NLV) 2011 Die priester sal dan die mandjie uit jou hand neem en dit voor die altaar van die Here jou God gaan neersit.
Afrikaans 1933/1953 En die priester moet die mandjie uit jou hand neem en dit voor die altaar van die HERE jou God neersit.
Afrikaans 1983 Dan moet die priester die mandjie by jou vat en dit neersit voor die altaar van die Here jou God.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die priester moet die mandjie uit jou hand neem en dit voor die altaar van die Here jou God neersit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Die priester moet dan die mandjie van jou neem en hy moet dit neersit voor die altaar van jou God die Here.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Die man wat in die huis van die Here werk, moet dan die mandjie neem met die geskenk in. Dan moet hy dit voor die altaar neersit, voor die Here jou God.