Deuteronomy 26:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En as jy inkom in die land wat die HERE jou God jou as erfdeel gee, en jy dit in besit neem en daarin woon;
Afrikaans (NLV) 2011 “Wanneer jy in die land kom wat die Here jou God vir jou as ’n erfenis gee, en jy dit in besit geneem het en jou daarin gevestig het,
Afrikaans 1933/1953 En as jy in die land kom wat die HERE jou God jou as erfenis sal gee en jy dit in besit neem en daarin woon,
Afrikaans 1983 “Wanneer jy in die land kom wat die Here jou God aan jou gee as jou eiendom en jy dit besit en jy daarin woon,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Wanneer jy in die land aangekom het wat die Here jou God vir jou as erfdeel gaan gee om in besit te neem, en jy daar gevestig is,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Moses het gesê: “Wanneer jy in die land kom wat jou God die Here vir jou gee om aan jou te behoort en jy vat die land en jy gaan woon daarin,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Jy gaan binnekort in die land kom wat die Here jou God vir jou gee. Daar moet jy jou tuismaak.