Deuteronomy 25:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dan moet die oudstes van sy stad hom roep en met hom spreek; en as hy daarby staan en sê: Ek wil haar nie vat nie; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die leiers van die stad sal hom dan laat roep en met hom begin redeneer. As hy volhou dat hy nie met haar wil trou nie, |
| Afrikaans 1933/1953 | dan moet die oudstes van sy stad hom roep en met hom spreek; bly hy dan daarby staan en sê: Dit beval my nie om haar te neem nie -- |
| Afrikaans 1983 | “Die stadsleiers moet hom dan laat roep en met hom praat. As hy daarop staan en bly sê: ‘Ek wil nie met haar trou nie,’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | dan moet die oudstes van die dorp hom laat roep en hom aanspreek. As hy egter vasstaan en sê, ‘Ek sien nie kans om haar as vrou te neem nie’, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Dan moet die leiers van sy stad die swaer roep en met hom praat. As hy dan daar staan en hy sê: ‘Ek wil nie met haar trou nie,’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Dan moet die leiers van die stad hierdie man roep en met hom praat. Hulle moet vir hom verduidelik hoekom dit belangrik is dat hy met sy oorlede broer se weduwee moet trou. Maar as hy weier om te doen wat hulle vir hom sê, en hy weier om met hierdie vrou te trou, |