Deuteronomy 25:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jy mag die bees nie muilband as hy die koring dors nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Moenie ’n os se bek toebind wanneer hy graan dors nie.
Afrikaans 1933/1953 Jy mag 'n os nie muilband as hy graan dors nie.
Afrikaans 1983 “Jy mag nie 'n bees waarmee jy graan dors, se bek toebind nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Jy mag 'n bees nie muilband wanneer hy graan trap nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Jy mag nie 'n bees se bek toebind wanneer hy op die dorsvloer werk nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Wanneer jy ’n os gebruik om jou graan uit te trap, mag jy nie sy bek toebind sodat hy nie van die graan kan vreet nie.