Deuteronomy 25:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Onthou wat Amalek op die pad aan jou gedoen het toe julle uit Egipte getrek het; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Onthou wat die Amalekiete aan jou gedoen het toe jy op pad was uit Egipte. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dink aan wat Amalek op die pad by julle uittog uit Egipte aan jou gedoen het, |
| Afrikaans 1983 | “Jy moet onthou wat Amalek jou aangedoen het toe julle uit Egipte getrek het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Onthou wat die Amalekiete aan jou gedoen het toe julle op pad was met julle uittog uit Egipte, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Julle moet onthou wat die Amalekiete aan julle gedoen het toe julle uit Egipte gekom het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Onthou altyd wat die inwoners van Amalek aan julle gedoen het toe julle uit Egipte weggetrek en hier aangekom het. |