Deuteronomy 25:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jy mag nie in jou huis verskillende mate hê nie, groot en klein. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy moet ook die volle en eerlike maatbakke gebruik. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jy mag in jou huis nie twee soorte efas, 'n grote en 'n kleintjie, hê nie. |
| Afrikaans 1983 | “Jy mag nie met inhoudsmate werk wat nou sus dan so, nou groot dan klein is nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy mag ook nie in jou huis verskillende efas, 'n groter en 'n kleiner een, hê nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer jy iets meet, dan moet jy nie twee soorte maatlyne, grotes en kleintjies, in jou huis hê nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy mag nie mense bedrieg deur iets aan hulle te verkoop wat nie is soos jy gesê het dit is nie. Jy moet akkuraat en eerlik wees as jy iets verkoop. |