Deuteronomy 25:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jy mag nie verskillende gewigte in jou sak hê nie, groot en klein.
Afrikaans (NLV) 2011 “Jy moet akkurate skale gebruik wanneer jy goed afweeg.
Afrikaans 1933/1953 Jy mag nie twee soorte weegstene, 'n grote en 'n kleintjie, in jou sak hê nie.
Afrikaans 1983 “Jy mag nie met gewigte werk wat nou sus dan so, nou groot dan klein is nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Jy mag nie in jou sak verskillende gewigte, swares en ligtes, hê nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Jy moenie skelm wees wanneer jy iets weeg of meet nie. Jy moenie twee soorte gewigte, grotes en kleintjies, in jou sak hê nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Wanneer jy iets weeg om dit te verkoop, moet jy altyd seker maak dat jou skale reg werk.