Deuteronomy 25:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wanneer mans met mekaar twis, en die vrou van die een nader om haar man te verlos uit die hand van hom wat hom slaan, en haar hand uitsteek en hom in die geheime gryp; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “As twee mans baklei en die vrou van die een probeer om haar man te help deur die ander man aan sy geslagsdele te gryp, |
| Afrikaans 1933/1953 | As manne met mekaar veg, die een met die ander, en die een se vrou aankom om haar man te red uit die hand van die een wat hom slaan, en haar hand uitsteek en hom by die skaamdele gryp, |
| Afrikaans 1983 | “Wanneer twee mans baklei, en die een se vrou kom help haar man teen die een deur wie haar man geslaan word en sy gryp die ander man aan sy geslagsorgane, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “As manne met mekaar veg en die een se vrou kom nader om haar man te red van die een wat hom slaan, en sy steek haar hand uit en gryp daardie man aan sy geslagsdele, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Wanneer twee mans baklei, en die een man se vrou kom nader om haar man te help teen die man wat hom slaan, en sy gryp die ander man se geslagsorgane, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Sê nou twee mense van jou volk baklei. Die een man se vrou probeer haar man help om die geveg te wen en gryp die ander man aan sy skaamdele. |