Deuteronomy 25:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En sy naam sal in Israel genoem word: Die huis van hom wat sy skoen losgemaak het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dan sal daar na sy familie verwys word as ‘die familie van die man met die uitgetrekte sandaal’. |
| Afrikaans 1933/1953 | En sy naam moet in Israel genoem word: Die huis van die kaalvoet. |
| Afrikaans 1983 | “Dan moet die man en sy huis onder die Israeliete bekend wees as Huis van die uitgetrekte Skoen.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In Israel kry hy dan die naam Huis van die Uitgetrekte Sandaal. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Al die Israeliete sal dan sê hierdie man se huisgesin is die huisgesin van die man wat sy sandaal verloor het.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Agterna moet al die mense van Israel na hierdie familie verwys as ‘die familie van die man wie se sandaal uitgetrek is’. |