Deuteronomy 24:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Onthou wat die HERE jou God met Mirjam op die pad gedoen het nadat julle uit Egipte getrek het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Onthou wat die Here jou God aan Mirjam gedoen het toe julle uit Egipte gekom het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dink aan wat die HERE jou God op die pad, by julle uittog uit Egipte, aan Mirjam gedoen het. |
| Afrikaans 1983 | Jy moet onthou wat die Here jou God vir Mirjam aangedoen het toe julle uit Egipte weggetrek het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Onthou wat die Here jou God aan Mirjam gedoen het toe julle op pad was met julle uittog uit Egipte. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet onthou wat julle God die Here met Mirjam gedoen het toe julle uit Egipte gekom het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Onthou wat die Here aan Mirjam gedoen het toe julle uit Egipte weggetrek het. |